Testimonials

Ek wil net dankie se aan Overberg Pools. Julle het aan my huis gewerk en my ou swembad uitgehaal en my nuwe een gebou. Ek het al met ‘n paar maatskappye gewerk (bouers en kontrakteurs) en nog nooit ‘n maatskappy teegekom wat soos julle werk nie. Julle mense is stil en raas nie. Die site was altyd netjies, julle was altyd betyds. Ek is baie gelukkig met julle werk, julle het beautiful werk gedoen. Ek sal Overberg Pools enige plek verwys. My familie kan nie wag vir die somer om ons spliternuwe swembad te gebruik nie.

Dirk Stepp

Thank you, Dylon and team for constructing my beautiful circular pool in Greyton that blends beautifully with Nature in the garden. I appreciated your kindness, creativity and attention to detail. You know your business and I would be happy to recommend you …. Thanks again.

Annette